Oeps-e-Daisies DVD Stories

Oeps-e-Daisies is die Afrikaanse weergawe van TV programme soos Gigglebiz en Jollywobbles.  Dit bevat agt lekkerlag episodes met ‘n groot verskeidenheid kort “funny clips” vir kinders van alle ouderdomme. Ontmoet ‘n klomp skreeusnaakse...

Anna Emm Productions Spesiale Aanbod

Sluit aan by Anna Emm Productions se Storieklub vir R130 per maand en ontvang ‘n nuwe Afrikaanse Kinderstories Boek en CD elke maand in die pos. Sluit aan voor 25 September 2012 en ontvang die Storie-CD “Spiertier die Mier” (voorgelees deur Gys de...

Anna Emm Productions

Afrikaanse Kinderstories A4 Boek en CD! Al die Afrikaanse Kinderstories vanaf Volume 1 tot by Volume 12 bestaan uit ‘n lekkerluister CD en volkleur A4 boek met 24 bladsye, waaruit die kind kan saamlees soos hy na die stories luister. Hinkelman die...

Anna Emm Productions

Hierdie lekkerluister CDs verskyn saam met volkleur A4 boeke met 24 bladsye elk, waaruit die kind kan saamlees soos hy na die stories luister. Die stories word vertel deur ‘n storieman, Hinkelman die storieverteller, wat dit uit sy groot storieboek laat verskyn....

Anna Emm Productions Storieklub

Anna Emm Productions het die Storieklub opgradeer, en nou kan jy self kies watter stories jy in jou pakket wil ontvang! Ons bied steeds ons oorspronklike Storieklub stories oor prinse en prinsesse aan, maar nou kan jy ook kies uit ‘n verskeidenheid ander...

Anna Emm Productions Tydskrif

Lekkerbekkie is ‘n gratis Afrikaanse tydskrif vir ouers en kleuters! Dit word maandeliks via e-pos versprei en sluit in nuus oor oulike kinderprodukte, interessante artikels, reseppies, kuns-idees, ‘n kinderstorie en inkleurprentjie. Daar is ook in elke...

Anna Emm Productions

Anna Emm Productions is die grootste vervaardiger van Afrikaanse kinderstories in Suid-Afrika.  Die nuutste produkte in die katalogus sluit in twee CDs met Jakkals en Wolf stories. Moenie hierdie heerlike versameling kinderstories misloop nie! Elke CD is 60 minute se...